![]() |
||||||||||||||||||||||||||
![]() |
![]() |
|||||||||||||||||||||||||
![]() |
#
Die Johan Combrink-gedenklesings |
|||||||||||||||||||||||||
| 2004 Lesing | ||||||||||||||||||||||||||
| 2005: Mnr Flip Buys | ||||||||||||||||||||||||||
| 2005 Lesing | ||||||||||||||||||||||||||
| 2006: Mnr Henry Jeffreys | ||||||||||||||||||||||||||
| 2006
Lesing - Henry Jeffreys 2006 Lesing - Johann Rossouw |
||||||||||||||||||||||||||
| 2007: Prof Botman en Kobus Ehlers (SR-voorsitter) | ||||||||||||||||||||||||||
| 2007
Lesing - Prof Botman 2007 Lesing - Kobus Ehlers |
||||||||||||||||||||||||||
| 2008: Coenie de Villiers | ||||||||||||||||||||||||||
2009: Jannie Mouton |
||||||||||||||||||||||||||
| 2010: Mnr F.W. de Klerk | ||||||||||||||||||||||||||
| Lees uittreksel in Die Burger | ||||||||||||||||||||||||||
| #
Opening van die Afrikaanse Taalberaad - 2004 Prof. Chris Brink het die gaslesing op die Taalberaad gelewer wat deur die Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans (NTLA) gereël is - Lees hier # FAK-Prestigeaand - 21/09/2007, Potchefstroom Is daar ’n “nuwe Afrikaner” vir die “nuwe Suid-Afrika”? - Dr Theuns Eloff |
||||||||||||||||||||||||||
| #
Vredenheim-beraad - 28/10/2009 Ons het nie ‘n afskrif van mnr De Klerk se toespraak nie, maar hy het die volgende ses gevolgtrekkings gemaak het oor die Vredenheim-beraad wat op 28 Januarie 2010 plaasgeind het oor die toekoms van Afrikaans in die hoër onderwys. 1. Afrikaans se toekoms moet beslis word in ’n meertalige konteks. 2. Die debat oor Afrikaans en meertaligheid moet inklusief wees. 3. Ons moenie toelaat dat radikaliste die gesprek kaap nie. 4. Ons durf nie net praat oor Afrikaans op universiteitsvlak nie. 5. Dubbelmediumonderrig is die swakste opsie. 6. Die Grondwet se sterk taalbepalings word nie deur die Regering in stand gehou nie. |
||||||||||||||||||||||||||
| #
Wilma de Bruin - "Praters van Afrikaans" "Al staan die Afrikaanse verbruikersmark baie sterk en is Afrikaanssprekendes se bestedingsvermoë van die hoogste in die land, kry hulle nie hul regmatige deel van die reklamekoek nie." - Lees verder |
||||||||||||||||||||||||||
| #
Rondetafelgesprek oor meertaligheid in die Hoër Onderwys Hierdie toespraak is op 21 Oktober 2010 in Pretoria gelewer deur die hoofredakteur van die WAT, dr Willem Botha by ‘n Rondetafelgesprek oor meertaligheid in die Hoër Onderwys wat o.a. deur dr Blade Nzimande bygewoon is. Lees die artikel hieroor ... |
||||||||||||||||||||||||||
| #
Afrikaanse Onderwysberaad Persverklaring Die Afrikaanse Taalraad hou vanaf 26 - 28 Augustus 'n Nasionale onderwyskonferensie in Kaapstad om knelpunte in die onderwys, veral m.b.t. Afrikaans, te bespreek. Lees meer hieroor... |
||||||||||||||||||||||||||